NEWS ARCHIVE 
A value is required.
Back to News Goeie nuus!
Aug 2018
Print

Goeie nuus!

 

Moriah Global Beleggers

 

Moriah Global het soos voorspel weer ‘n goeie maand gehad vir Augustus met 3.79% in USD (netto van enige fooie) en vir die jaar tot op datum van 10.4%! Die ZAR groei vir Augustus was 15.17% weens die erge depresiasie van die Rand gedurende die maand van Augustus, wat die groei vir die jaar in ZAR op 31.2% na alle fooie te staan bring!

 

Kanaan Balanced FoF

 

Ons Balanced FoF het vir Augustus gegroei met 5.63% (na alle fooie) en net vir die eerste week van September 0.42%, wat die jaar tot op datum groei nou te staan bring op 3.38%

 

Kanaan Hedge FoF

 

Die geskatte groei van jou belegging in Kanaan Hedge FoF vir Augustus is 2.06%, wat aantoon dat die groei al daar geleidelik begin vermeerder, vir Junie 0.16, Julie 0.56% en nou vir Augustus 2.06%. Die YTD het nou van negatief oorgegaan na ‘n klein positief van 0.02%

 

Die fonds is besig om te herstel van ‘n redelike laagtepunt. Ons kan natuurlik nie waarborg wat vir die volgende 12 maande gaan gebeur nie, maar daar is goeie tekens.

 

Vriendelike groete,

 

Andre

Back to News   Print